Dawn French

Dawn French
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dawn Roma French
Geboorte 11 Oktober 1957 (1957-10-11)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dawn French (gebore 11 Oktober 1957) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Harry Potter and the Prisoner of Azkaban (2004) en Coraline (2009), en in die televisiereekse French and Saunders (1987) en The Vicar of Dibley (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy